click image to view in the gallery
- Boek 1 in die “Watergat Stories” reeks, geskryf deur Max Hoppe, met illustrasies deur Theresa Hardman.
- Afrikaanse vertaling deur Mignonne van Heerden
- Ook beskikbaar in Engels en isiXhosa
- Hoe kry Kersvader dit reg om geskenke orals in die wêreld af te lewer, met so baie kinders by wie hy moet uitkom?
- Hy het gesien dat hy hierdie keer iemand gaan nodig hê om te help. Dit was 'n groot verrassing om te sien wie hom uiteindelik gehelp het.
- Dis dikwels nie die sterkes, die mooistes of die grootstes wat mens help nie, maar wel die wat gewillig en vasberade is om 'n verskil te maak.
- Daar is ook 'n afmerk-lys vir Afrika diere wat jy dalk al gesien het.