New Nog Padlangs/Probleme Met Koos PDF
Die twede boek in die Padlangs met Koos reeks. Hierdie boek bied die leser 'n rustige leunstoel-toer  deur die gebiede se agterpaaie te kies en die hoofroetes te vermy.  Natuurliefhebbers en  diegene wat graag reis, nuwe plekke ontdek en lief is vir die unieke skoonheid van hierdie deel van die wêreld sal van die boek hou.

 

Dit is gedeeltelik 'n reis-joernaal, 'n roete-gids, 'n vertelling van avonture en eskapades (veroorsaak deur Koos se onvoorspelbaarheid) en ook 'n fotografie koffietafelboek.  Die skrywer deel hoofsaaklik indrukke en belewenisse van die plekke waardeur hulle impulsief en sonder vooraf beplanning die gebied verken het, maar die boek dien ook terselfdertyd  as 'n informele toer-gids.

 

Die boek is 'n uitstekende keuse as geskenk.  Dit it is foto-publikasie van hoogstaande gehalte teen 'n baie bekostigbare prys, en 'n kolskoot-keuse vir diegene plaaslik of van oorsee wat  vir Suid Afrika lief is.


Also available in English, as Travels/Troubles With Koos

Write a review

Note: HTML is not translated!
    Bad           Good

Nog Padlangs/Probleme Met Koos PDF

Digital Download

Once your order is processed and payment has been received, a link to your digital download will be sent to you via e-mail. You will then be able to click on that link, which will take you to your El Gecko Publishing account page, and download your purchased product from there.

  • Views: 2364
  • Product Code: PDF Version
  • Availability: In Stock
  • R160.00

Tags: ebook, travel, koos, photography, non-fiction, humour, information, pdf, download

Travelling SA’s back-roads with Max and Sue Hoppe in their less-than-reliable car, Koos.Max and Sue ..
R280.00

Travelling SA’s back-roads with Max and Sue Hoppe in their less-than-reliable car, KoosMax and Sue H..
R160.00

Exploring more of Southern Africa, in a less than reliable 4x4 called Koos... This is book 2 in the ..
R160.00

Taking a slow journey around some of the fascinating overseas places that South Africans, Max and Su..
R160.00