Padlangs/Probleme Met Koos PDF

R160.00

Ons rustige reis al langs die agterpaaie van Suid Afrika, in Koos – ons minder betroubare motor. The Afrikaans translation of Travels troubles with Koos.

The Afrikaans version of this great travel book, full of interesting anecdotes and photos, that takes you on a trip around the country on some of the less travelled routes.

Description

Digital Download Version

Once your order is processed and payment has been received, a link to your digital download will be sent to you via e-mail.

 

Die boek bied die leser ‘n rustige leunstoel-toer deur die gebiede se agterpaaie te kies en die hoofroetes te vermy. Natuurliefhebbers en diegene wat graag reis, nuwe plekke ontdek en lief is vir die unieke skoonheid van hierdie deel van die wêreld sal van die boek hou.

Dit is gedeeltelik ‘n reis-joernaal, ‘n roete-gids, ‘n vertelling van avonture en eskapades (veroorsaak deur Koos se onvoorspelbaarheid) en ook ‘n fotografie koffietafelboek. Die skrywer deel hoofsaaklik indrukke en belewenisse van die plekke waardeur hulle impulsief en sonder vooraf beplanning die gebied verken het, maar die boek dien ook terselfdertyd as ‘n informele toer-gids.

Die boek is ‘n uitstekende keuse as geskenk. Dit it is foto-publikasie van hoogstaande gehalte teen ‘n baie bekostigbare prys, en ‘n kolskoot-keuse vir diegene plaaslik of van oorsee wat vir Suid Afrika lief is.

Also available in English, as Travels/Troubles With Koos

Additional information

Author

Sue Hoppe

Language

Afrikaans

Translator

Mignonne van Heerden

Format

Ebook Version, PDF

Pages

204

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Padlangs/Probleme Met Koos PDF”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Pin It on Pinterest