Kersvader se Nuwe Helpers

R180.00

Boek 1 in die “Watergat Stories” reeks, geskryf deur Max Hoppe, met illustrasies deur Theresa Hardman. Afrikaanse vertaling deur Mignonne van Heerden.

The Afrikaans version of how a disastrous Christmas was avoided when Santa’s reindeer come to an exhausted stop in the African bush, but the day is saved by a group of unexpected helpers.

Description

Hoe kry Kersvader dit reg om geskenke orals in die wêreld af te lewer, met so baie kinders by wie hy moet uitkom?

Hy het gesien dat hy hierdie keer iemand gaan nodig hê om te help. Dit was ‘n groot verrassing om te sien wie hom uiteindelik gehelp het.

Dis dikwels nie die sterkes, die mooistes of die grootstes wat mens help nie, maar wel die wat gewillig en vasberade is om ‘n verskil te maak.

Ook in Engels en isiXhosa.

Additional information

Dimensions 21 × 21 cm
Author

Max Hoppe

Illustrator

Theresa Hardman

Translator

Mignonne van Heerden

Language

Afrikaans

Format

Soft Cover, Print Edition

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kersvader se Nuwe Helpers”

Your email address will not be published.

Pin It on Pinterest